Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Mill Park

4.6 / 5  
volgens 38 resensies
Lees regte resensies van Mill Park van 38 geverifieerde gaste.
Indien jy Mill Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mill Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mill Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mill Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mill Park Akkommodasie

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R675
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mill Park

Bibury Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike, veilige tuinkothuis in die stil voorstad genaamd Linkside in Gqeberha (Port Elizabeth). Die kothuis het 'n aparte ingang en beskik oor 'n slaapkamer...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mill Park

A&A Guesthouse is langs 'n gholfbaan geleë, naby aan 'n winkelsentrum en binne kort ry-afstand van die strand. Die gastehuis is rolstoelvriendelik, bied 'n binnenshuise verhitte swembad en 'n gimnasium. Ons bied ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mill Park

Bunkers View on First Avenue in Mill Park het 'n lieflike kamer met slaapplek vir 2 gaste en 'n woonstelletjie met slaapplek vir 4 gaste. Albei eenhede bied 'n uitsig oor die Gqeberha (Port Elizabeth) Gholfklub. D...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Parsonsheuwel, Mill Park

Arkenstone is 'n gevestigde gastehuis en restaurant net oorkant die Port Elizabeth Gholfbaan. Die gastehuis bied verblyf aan gesinne, sakereisigers en gholfspelers. Die gastehuis het 'n verskeidenheid gastekamers i...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mill Park

King George's Guest House is 'n luukse gastehuis en is in die eksklusiewe woonbuurt, Mill Park, in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Die gastehuis se ligging is uiters sentraal en bied maklike toegang tot die lughaw...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Mill Park

The Orchards Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n gaste-eenheid met sy eie ingang op 'n woonerf in Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth). Mill Park is 'n groen, boomryke buurt in 'n 'n stil omgewing, naby alle ge...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mill Park

Corner Cottages is in Gqeberha (Port Elizabeth) en bied verblyf in gemaklike eenhede op die grondvloer. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en bied 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word v...

Vanaf
R499
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mill Park

Heath Villa bied 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Mill Park in Gqeberha. Die eiendom is die ideale basis vanwaar die besienswaardighede en geriewe ontdek kan word. Die woonstelle het privaat ingange...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mill Park

Ascot Place is in Greenacres, die sentrale, boomryke woonbuurt in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dit is net 6 minute van die Nelson Mandela Bay Stadion, 3 minute van Greenacres se winkelsentrum en 11 minute van d...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mill Park

Milbury Gastehuis verwelkom jou na ons elegante, unieke gaste-suites wat ruim en weelderige verblyf in die boomryke Mill Park-woonbuurt bied. Die gastehuis is in 'n rustige tuin rondom 'n sprankelende swembad gele...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Mill Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Port Elizabeth blad indien jy na meer Port Elizabeth akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]