+27
Selfsorg in Koringberg

Cottage 3 - "Roosmarynbos Cottage"

4 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Vleidam Farm, Koringberg, 7312, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Kothuis 3 - "Roosmarynbos Kothuis" bied 'n selfsorgkothuis wat dateer uit die 1920's met sy oorspronklike fondamente. Dit is geleë op 'n werkende plaas, 2 km vanaf die dorp Koringberg. Die eiendom bied gaste 'n rustige plaasverblyf, weg van die gewoel van die stadslewe.

Hierdie eenheid met lugversorging bied slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte bed. Op versoek kan 2 enkelbeddens in die sitkamer geplaas word vir 2 ekstra gaste. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuis toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit beskik oor 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele. Die aangrensende sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie eenheid het 'n swembad en lugversorging.

Buite het gaste toegang tot 'n patio met buitesitplek en 'n braai-area. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike tuine en swembad. Gaste kan die skilderagtige uitsigte oor die Swartlandvallei geniet met landboutoere en stap- of 4x4-roetes om te verken.

Die werkende plaas het ook 'n paar diere- en voëlspesies op die perseel. Dit is ook 16 km vanaf die sentrale Moorreesburg, 23 km vanaf die sentrale Piketberg en 118 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe geleë.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 101

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Vleidam Farm, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cottage 3 - "Roosmarynbos Cottage" het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Vleidam Farm, Koringberg, 7312, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d48b057e7ab834abf9ad7f324e7e0067a449121f38e3d4f65a79664e202f5dc6bda367533f45274e0a0168a328607b99557?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Vleidam Farm Koringberg 7312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.031521296635 18.688121647746
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang