COTTAGE DAISY
4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - 16 Summit Road, Witpoort, Blue Hills, 0046, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Cottage Daisy is geleë in Beaulieu, Gauteng, die perfekte wegbreekplek van die besige stadslewe, maar tog naby die nodige geriewe vir 'n gerieflike verblyf.
Die ruim kothuis bestaan uit 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed, en die hoofslaapkamer bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort oor 'n bad, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea bied 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, eetgerei, breekware, gereedskap, yskas-vrieskas, ketel, mikrogolfoond, broodrooster, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank wat na die eetarea vloei, wat 'n eetkamertafel met 4 sitplekke bied. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n TV met stroomopsies, WiFi vir jou vermaak, en loop uit op 'n groot patio met buitelug-swaaistoele en braaigeriewe om te geniet.
Gaste kan 'n ruim tuin geniet wat perfek is vir gesinspeletjies en veilige parkering.
Besienswaardighede/aktiwiteite om te verken, soos Beaulieu-voëlreservaat, inkopies by Mall of Africa, Kyalami-renbaan, of geniet die plaaslike restaurante in die omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 16 Summit Road, Witpoort, Blue Hills, 0046, Gauteng
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Summit Road, Witpoort, Blue Hills, 0046, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang