+9

Cottage on Ilchester

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Ilchester Road, Somerset Heights, Makhanda (Grahamstown), 6139, Oos-Kaap
  • Vanaf R825 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cottage on Ilchester is 'n bekoorlike ateljeekothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Makhanda (Grahamstad). Hierdie kothuis is sentraal geleë, sowat 3 km vanaf Rhodes Universiteit en binne maklike bereik van geriewe en besienswaardighede in die area.

Die ateljee het 'n oopplan-ontwerp en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. 'n Lessenaar en 'n TV met sekere stroomkanale is in die kothuis beskikbaar.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is ook 'n alarmstelsel in die eenheid.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.9
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Carol A
Saam met lewensmaat
4.6
Comfortable, clean and safe! A comfortable stay with everything you need for an overnight spot. Jill was super welcoming and it's super...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Kirsten E
Saam met lewensmaat
4.2
Basic overnight stay. With a few basic improvements, this room will be a good overnight stay. Fittings such as curtain rails and toilet...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Charles C
Besigheidsreis
4.2
Gerieflik vir 'n aand se oorslaap. Die kamer was gerieflik, maar aandag kan gegee word aan die onderhoud van die kamer. Ek het 2 aande oorgeslaap en d...
Sien meer
Aug 2025
Mickey S
4.0
Netjiese en skoon. Elektriese kombers vir die koue. Vars water vir koffie. Alles wat mens nodig het.
Jul 2025
Siyabonga M
Besigheidsreis
4.0
Serenity. It was safe and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 18 Ilchester Road, Somerset Heights, Makhanda (Grahamstown), 6139, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cottage on Ilchester het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 825
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 825
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 825
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Ilchester Road, Somerset Heights, Makhanda (Grahamstown), 6139, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f699701be9bbd254041d504359f74bd83e83e0d02011480bab78108670c053dc8ac3ae73f2b8bbd5864d929dee99066772c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag, vir 2 mense 7 5 1 4 18 Ilchester Road Somerset Heights 6139 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.2962209 26.5140499

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang