Country Breez Inn
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 119 Nassau Avenue, Theeschombe, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Country Breez Inn is 'n selfsorghuis in Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap, ideaal vir 'n klein gesinswegbreek.
Hierdie huis bied slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer bevat 2 driekwartbeddens, terwyl die laaste slaapkamer met 'n dubbelbed gemeubileer is. Die oorblywende badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis, vergesel van 'n eetkamertafel vir 4, is volledig gemeubileer met 'n 1-plaat induksiestoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, lugbraaier, broodrooster, breekware en eetgerei. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook in die kombuis beskikbaar.
Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi.
Buite kan gaste meer buitesitplekke sowel as 'n braai-area geniet.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lizal Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 119 Nassau Avenue, Theeschombe, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Country Breez Inn het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 119 Nassau Avenue, Theeschombe, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang