Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Theescombe

4.9 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Theescombe van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Theescombe besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Theescombe.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Theescombe akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Theescombe Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Theescombe Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Theescombe

Fur Elise is 'n ruim tweeslaapkamer selfsorg-eenheid wat smaakvol ingerig is en in Theescombe in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë is. Die eenheid het 2 slaapkamers en 2½ badkamers. Die sitkamerarea het 'n TV met ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Theescombe

Rubiaceae Cottage is 'n privaat selfsorg-kothuis op die gasheer se kleinhoewe in Gqberha (Port Elizabeth). Die verblyf het 'n rustige plaasatmosfeer en is naby die middestad en besienswaardighede. Dié kothuis het...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Theescombe

Goodnight Akkommodasie bied gerieflike verblyf en 'n pragtige tuin in 'n veilige omgewing, na aan Gqeberha (Port Elizabeth) se strandfront, restaurante en winkelsentrums. Ons het 4 smaakvol versierde kamers: 3 ga...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Theescombe

Lauricedale Country House & Garden Rooms bied selfsorg-eenhede en is geleë in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is geskik vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan 'n verskeidenheid geriewe. Lauricedale b...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Theescombe

Blue Skies Country House is aan die buitewyke van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Die stad strek 16 km langs Algoabaai, 1 van die groot hawens in Suid-Afrika. Die stad is aan die einde van die Tuinroete geleë en ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lorraine, Theescombe

Longwy Self Catering Accommodation bied privaat gesinsvriendelike verblyf in Lorraine in Gqeberha (Port Elizabeth). Die woonstelle is 20 minute vanaf die welbekende strande, Boardwalk Casino-kompleks en lughawe. Ve...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Theescombe

Tafelberg, Kragga Kamma bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n groot familiehuis met 3 slaapkamers. Die huis is in Kamma Park in Gqeberha (Port Elizabeth). Hierdie huis bied verblyf aan 6 gaste in 3 slaapkamers. D...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Theescombe

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

View on Hilltop is in Lovemore Park in Gqeberha (Port Elizabeth) en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of sakereisiger. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die woo...

Vanaf
R1 095
per nag (plek vir 2)
Lodge in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Milkwood on Lovemore Boutique Lodge is in die stil, luukse woonbuurt, Lovemore Park, in Gqeberha (Port Elizabeth) wat net 'n paar minute se ry van die Walmer Winkelsentrum en minder as 10 kilometer van die lughawe, ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 099
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Ruach Landgoed is in ’n prentjiemooi en boomryke kleinhoewe in Lovemorepark, Gqeberha (Port Elizabeth). 'n Kragopwekker is vir bystand beskikbaar. Dié dorp spog met die perfekte kombinasie van warm water en beske...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Theescombe akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Port Elizabeth blad indien jy na meer Port Elizabeth akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za