+16
Selfsorg in Wes-Rand

Country Cottage

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 28 Francis Road, Northvale AH, Muldersdrift, 1739, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Geleë in die skilderagtige Muldersdrift, bied Country Cottage selfsorgverblyf op 'n werkende perdeplaas, wat 'n rustige plattelandse wegbreek bied.

Die pragtige woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en 'n bad met 'n oorhoofse stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer lei vanaf die kombuis met gemaklike rusbanke en 'n TV, en gaste het toegang tot gratis WiFi.

Gaste kan rustige wandelings deur die kampe en stalle geniet, asook ontspan in die buitesitareas. Veilige parkering word dwarsdeur die verblyf voorsien. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Cradlestone Mall 2.9 km weg en Kings Kloof Trails is 5 km vanaf die eiendom.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis

Ligging

  • 28 Francis Road, Northvale AH, Muldersdrift, 1739, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

28 Francis Road, Northvale AH, Muldersdrift, 1739, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa16777a87f729e3fcb677588e6a348158ea2a7a4738865c27e1aa42677c7cbe36fe719dfa154391262c69cd8de26038caf6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 28 Francis Road Northvale AH 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.04870263778 27.825826513631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang