6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Soos Gesien op Facebook
- 86 Compensation Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Cowrie Cove is 'n ruim selfsorgwoonstel in die veilige Cowrie Cove-kompleks in Ballito, met see-uitsigte en is naby Granny's Pool Beach, wat dit ideaal vir gesinne of vriende maak wat 'n vakansie naby die kus wil hê.
Dié eenheid op die grondverdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort, terwyl die tweede badkamer 'n bad en 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale.
Die leefarea lei na 'n onderdakbalkon met sitplek, 'n draagbare braai en 'n buitestort. Verder is daar 'n waskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, en die verblyf is naby winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Beverley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 86 Compensation Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cowrie Cove het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
86 Compensation Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang