+10
Selfsorg in Umdloti

Cozumel 206

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elizma F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Perfekte plek om te herlaai. Baie mooi en netjiese eenheid. Ons het self oggende dolfyne gesien. Sal beslis Cozumel 206 aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2023

Uitstekende ligging, maar die plek is vuil. Vensters en vensterrame is vuil en die vloere is vuil in die hoeke en teen die kante van die balkon — vieslik vuil.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 62

Resensies 237

Op LekkeSlaap Minder as ’n maand

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek

33 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78e90ff3f24ec3179c7be590beddc04c2492893015219db6c9a1156d9ee66c169399478e8c56c9c5b6128d67b0ac715594d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 33 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.663781931714 31.122694980951
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang