5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 33 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Cozumel is 'n moderne selfsorgwoonstel wat in die gewilde en veilige Cozumel-kompleks in Umdloti geleë is. Die kompleks bied ongelooflike uitsigte oor die bekende Umdloti-getypoel en dis naby verskeie restaurante en winkels geleë.
Dié woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitkamer. Die eerste slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer bevat 'n enkelbed en stapelbed.
Die kombuis is beskik oor 'n yskas-vrieskas, 'n stoof en oond, 'n skottelgoedwasser en 'n mikrogolfoond. Die eetkamerarea het 'n eetkamertafel met 6 stoele. Die sitkamer bevat 'n muurgemonteerde platskerm-TV met sekere DStv-kanale en het glas-skuifdeure wat toegang bied tot 'n balkon met buitemeubels en 'n see-uitsig.
Die Cozumel-kompleks het gemeenskaplike wasgoedgeriewe, 'n outomatiese hek met 'n sekuriteitswag en daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en braai-area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 73
Resensies 256
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 33 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cozumel 411 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
33 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang