3 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Doringboom Street, Sonneglans, Randburg, 2188, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Cozy Cottage is 'n lieflike oopplan-kothuis in Randburg en bied gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van hoofpaaie. Dit is die ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.
Dié kothuis het slaapplek vir 3 gaste, 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV en 'n gemaklike rusbank. Gratis WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Pierre Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 80
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 2 Doringboom Street, Sonneglans, Randburg, 2188, Gauteng
- Gaste dink Cozy cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Doringboom Street, Sonneglans, Randburg, 2188, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang