4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Oude Libertas Road, 26 Cabernet, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Cozy Cottage-Style Apartment is in 'n veilige en rustige kompleks in Stellenbosch geleë. Dié dorp is een van Suid-Afrika se gewildste wynproduserende streke en die tuiste van 'n paar van die bekendste wynkelders. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, sitarea en 'n kombuis wat met 'n yskas, gasstoof, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Gratis WiFi en braaigeriewe is ook beskikbaar. Die leefarea lei na 'n klein balkon met 'n uitsig op die berge en oor die Oude Libertas-wingerd.
Die woonstel is naby die middedorp, verskeie pragtige wynplase en restaurante geleë.
Daar is 1 parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 6 Oude Libertas Road, 26 Cabernet, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Cozy Cottage-Style Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Oude Libertas Road, 26 Cabernet, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang