Cozy Luxe Retreat Stylish Apartment
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Bellamont Road, 52A Club Mykonos, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Cozy Luxe Retreat Stylish Apartment kombineer gemak met asemrowende see-uitsigte en is geleë in Club Mykonos, Umdloti, 'n oulike oorddorpie langs die KwaZulu-Natalse Noordkus. Dit is die ideale wegbreekplek vir 'n paartjie of enkelreisiger.
Die woonstel met lugversorging het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir 2 gaste. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort.
Die woonstel beskik oor 'n eetkamertafel, 'n slim-TV en 'n lessenaar. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, stoof, oond, ketel, broodrooster en koffiemasjien.
Gaste sal toegang hê tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Corrine Geverifieer
Eiendomme 28
Resensies 19
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 22 Bellamont Road, 52A Club Mykonos, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Bellamont Road, 52A Club Mykonos, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang