+23

Cosy Nook

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Brevet Road, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cozy Nook is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in Claremont, in die suidelike voorstede van Kaapstad. Die eenheid is op dieselfde eiendom as die eienaar se woning geleë, maar bly heeltemal privaat en apart. Die sentrale ligging daarvan bied maklike toegang tot die suidelike gebiede, soos Muizenberg en Vishoek, asook die noordelike gebiede, insluitend Milnerton en Blouberg.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met toegang tot Netflix en komplimentêre WiFi in.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Kagiso M
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. It was the best. I would choose the place every time I come to Cape Town.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Chris R
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en netjiese akkommodasie wat gerieflik ingerig is. Akkommodasie is puik; was netjies en skoon. Gasheer het ons vriendelik ontvang en bedagsaam m...
Sien meer
Nov 2025
Manien R
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het oorgeslaap om naby venues te wees vir spesiale geleenthede. Ons het ons kuier vir twee nagte baie geniet. Alles wat ons nodig gehad het, was d...
Sien meer
Sep 2025
Mornay Shawn R
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende waarde vir geld en naby aan al die besienswaardighede. Die eenheid was baie smaakvol en nuut gemubileer, die bed is hotelkwaliteit, al die...
Sien meer
Sep 2025
Nontyatyambo Q
5.0
Wonderful. Our stay was very nice. The host was very friendly and very helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Afsarie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • 15 Brevet Road, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cosy Nook het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Inrolstort
Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Brevet Road, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8a3f6334f5784fe678100cc834a1ead89e2a65cede651b1103ec10f9559b8b9e6fc64de4a49d6c81986c2220c350fe45cf7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 15 Brevet Road Claremont 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.982864697764 18.487447500229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang