Cozy One-Bedroom | Jackal Creek Estate
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - 101 Sunningdale, Jackal Creek Golf Estate, Johannesburg, 2169, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Gaste word verwelkom na 'n rustige toevlugsoord in die veilige en skilderagtige Jackal Creek Gholflandgoed in Johannesburg. Hierdie moderne eenslaapkamerwoonstel bied 'n gemaklike en stylvolle verblyf, goed geskik vir sakereisigers, paartjies of enkelgaste wat 'n ontspanne oordstyl-omgewing soek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Dit strek tot die eetarea en maak oop na die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste het toegang tot die landgoed se leefstylgeriewe, insluitend 'n restaurant op die perseel, gedeelde swembaddens in aangelegde tuine en gemeenskaplike braai-areas.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 101 Sunningdale, Jackal Creek Golf Estate, Johannesburg, 2169, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
101 Sunningdale, Jackal Creek Golf Estate, Johannesburg, 2169, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang