Pick your preferred language

English

Afrikaans

+40
Selfsorg in Wes-Rand

Cradle Thatch Accommodation

8 gaste

2 slaapkamers

6 beds

2 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Rietfontein Farm Portion 14 522JQ, Muldersdrift, Krugersdorp, 1739, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Cradle Thatch Accommodation is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in 'n bekoorlike tuin op Rietfontein Plaas, sowat 8 km vanaf Muldersdrift. Die kothuis is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na ontspannende verblyf in 'n pragtige omgewing.

Die knus kothuis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderslaapkamer en 1.5 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die solderkamer het 3 enkelbeddens en 'n stapelbed vir kinders. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV. Die eetarea het 'n etenstafel vir 8 gaste. Daar is ook 'n ekstra enkelbed in die leefarea. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep. Daar is ook 'n vuurput, gemaklike sitplek en 'n uitsig op Swartkopberge. Veilige parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Magdel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Rietfontein Farm Portion 14 522JQ, Muldersdrift, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Cradle Thatch Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Rietfontein Farm Portion 14 522JQ, Muldersdrift, Krugersdorp, 1739, Gauteng

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6dc40b36527f13a42a129296bc7e2e7de1d391eac5e51c4f36eb3bc9a792ca55ffe45ec35cc26a6d4ba2cbabbe84f9b74ef1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 Rietfontein Farm Portion 14 522JQ Muldersdrift 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.987394581689 27.814226318492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang