+65
Selfsorg in Sodwanabaai

Crafters Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Juan Pierre N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Net wat mens nodig het om lekker te kan ontspan. Baie goeie diens van voor ons al daar gekom het tot ons gery het, sal 100% die plek aanbeveel vir enige iemand wat wil voete opskop en lekker rus. Die huisie het alles wat mens nodig het, ek het verniet goed gepak. Het ook aircons wat dit baie lekker gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gys B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Gerieflik, netjies en ruim. Heerlike en netjiese verblyf met goed toegeruste kombuis en braaigeriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Vriendelik en hulpvaardig. Baie lekker, sal vir seker daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan G
Kort verblyf
4.4
Mrt 2026

Lekker by die see. Baie lekker geslaap! Net reg vir by die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Jan 2026

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Julinda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uitstekende plek. Ons het heerlik gebly, die stilte en rustigheid is heerlik. Kan Crafters aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Ek gaan al jare Sodwana toe en dit was die beste verblyf wat ek nog gehad het. Die verblyf was uitstekend gewees. Ons sal beslis weer daar gaan woon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie lekker gekuier en beslis weer gaan. Ons het die verblyf verskriklik baie geniet. Die huise was skoon en netjies en het alles in wat mens nodig het. Die kinders het die swembad baie geniet. Ons gaste was altyd baie behulpsaam en vriendelik. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angela
Crafters Lodge
Baie dankie, Eben. Ons sien uit om julle weer te sien.

Etna V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

‘n Heerlike plekkie om te rus. Ons verblyf was baie lekker. Mooi tuin met 'n rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Awesome. Baja. Ons moes ongelukkig vroeër terugkom. Maar sou graag die volle twee aande wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Angela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the A1103 Road, Sodwana Bay, 3974, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7243007c94de2fd4e0863f6c39d0d526a96bbcd15cbc5a05b69f3b07b29ddb73ce1e8e67ea565f148739b77b97780d44d15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 Off the A1103 Road Sodwana Bay 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -27.515710749662 32.655424869871

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang