Crane Haven

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Yolanda D
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Veilige ontspan oase in die natuur. Dis ’n heerlike oase vir ontspanning en is voluit toegerus. Jy kort absoluut niks nie, behalwe miskien swemhandoeke. Omdat dit Airbnb (privaat) is, wou ons nie in kaste krap vir handdoeke nie. Ons sou 5 mense gewees het (was toe net 3), waarvan die behoefte vir die een slaapkamer met ’n queen-bed eerder twee ¾-beddens moes wees. Ons het dit nooit as ’n behoefte gespesifiseer nie en het eers met aankoms besef dit sou ’n krisis gewees het as ons die aanvanklike 5 gaste was. So die vraag is: Sou dit moontlik gewees het om die beddens aan te pas? Die weer het ons kans gegee om die 1-man-bootjie te benut, en dit was ’n lekker afleiding. Hierdie oase is heerlik privaat en in ’n rustige omgewing, en dit bevorder die geniet van die natuur. Alhoewel, dit hang maar altyd af van wie die bure van die dag is, aangesien musieksmaak en voorkeur-volume verskil. Oemf-Oemf en rivierkabbel in die verte kan later kompetisie raak. Die vooraf-inligting van die akkommodasie, tydens-verblyf-inloer en agterna-opvolg maak dat jy regtig bederf en spesiaal voel. Vol punte aan die webtuiste vir knap diens, asook aan Ruben as eienaar vir sy omgee. Yolanda Donald.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kegomoditswe S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

It was an incredible experience. It was absolutely amazing, beautiful home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andile K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Exceptional. The house is situated in a great location just a heartbeat away from lovely restaurants. The rooms were beautifully decorated. The host was so wonderful. Thank you so much for your hospitality. I would recommend this place to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zama N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Ray Tofu is a well-kept house in a gorgeous estate. We had a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nobuhle T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Breathtaking, beautiful and the place feels magical 10/10 loved it. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fihliwe Z
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Beautiful and tranquillity. It was the best weekend away with friends. We enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Baby T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Pleasant stay in gorgeous modern space. Very pleasant stay. Very clean space. Attentive host. Will definitely revisit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Homely and welcoming, a perfect work retreat that felt like a home. Although this was a work visit, I had previously enquired about the venue and was pleased to finally have the opportunity to book it. The house was exceptionally homely, which made a big difference. Traveling for work can often feel impersonal, but the warm atmosphere made it feel like a home away from home. My colleagues were equally impressed and have already mentioned bringing their families for a visit in the future. Thank you for providing such a comfortable and welcoming space. I look forward to staying again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindiwe M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

A great place to stay with family or friends. Our stay was great. Upon arrival, we struggled with entering due to missing a document, so please make sure all your documents are in order before check-in. Our host was kind, and the place is absolutely amazing. I would recommend it a thousand times and more!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ruben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3207 Blue Crane Drive, Parys Golf and Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42733a01a2420ee2b407ef25670f6498d8873fc623f212a1ea385bedab7c2aec29773aa260def456f86d2e4c020e9841839c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 3207 Blue Crane Drive Parys Golf and Country Estate 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.8826877124 27.483553746033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang