Pick your preferred language

English

Afrikaans

+12
Hotel in Dullstroom

Critchley Hackle C9

4 gaste

1 slaapkamer

3 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Critchley Hackle Lodge, Teding Van Berkhout Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Critchley Hackle C9 is ’n kothuis in die Critchley Hackle Lodge in Dullstroom. Hierdie lodge het van die beste uitsigte in Dullstroom en is ideaal vir gaste wat op soek is na verblyf weg van die geraas van die stad.

Die kothuis het 1 slaapkamer met ’n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die sitarea. Daar is ’n pragtige badkamer met ’n bad en stort.

Die kothuis het tee- en koffiemaakgeriewe en ’n yskassie. Daar is ook ’n lieflike kaggel in die oopplan-sitarea.

Die kothuis is nie direk op die water nie, maar in ’n stil en pragtige deel van die gronde.

Gaste het toegang tot die lodge se geriewe, wat gratis WiFi, ’n swembad, spa, ’n inligting- en sekuriteitstoonbank en parkeerplek op die perseel insluit.

Die restaurant op die perseel bied verskeie disse, sowel as tradisionele gunstelinge met ’n plaastuin-gevoel en bied ’n uitsig oor die landgoed se privaat strandmeer. Die restaurant is oop vir gaste en dagbesoekers.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Konferensiegeriewe
Spa
Swembad
Restaurant op die perseel
TV
DStv
Kroeg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 147

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Critchley Hackle Lodge, Teding Van Berkhout Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Critchley Hackle C9 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Critchley Hackle Lodge, Teding Van Berkhout Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb7426854bb1ab52d80038df0e6ddf5c24cf2cd0dfaeacaf5766e0d92dbdfa29ce41b4433bf7994a1585884e10379b516a61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 Critchley Hackle Lodge Teding Van Berkhout Street 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.417575062555 30.109933912249

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang