Beskrywing
Hierdie kamer met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste met n queen size bed . Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die en suite-badkamer. Skoon wit linne en badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, mikrogolf en 'n tee- en koffieskinkbord in. Verder is daar 'n lessenaar, gratis WiFi en 'n TV met die volle DStv-pakket.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is streng verbode binne die eenhede. Geen troeteldiere word op die perseel of binne die eenhede toegelaat nie; spesiale reëlings kan egter vooraf met die gasheer getref word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n stort in die en suite-badkamer en ander geriewe in die kamer sluit lugversorging en 'n TV met stroomdienste en Netflix in. Daar is ook 'n mikrogolfoond, yskassie en 'n ketel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is streng verbode binne die eenhede. Geen troeteldiere word op die perseel of binne die eenhede toegelaat nie; spesiale reëlings kan egter vooraf met die gasheer getref word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak, bad en stort. Daar is ook 'n mikrogolfoond, yskassie en 'n ketel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Rook is streng verbode binne die eenhede. Geen troeteldiere word op die perseel of binne die eenhede toegelaat nie; spesiale reëlings kan egter vooraf met die gasheer getref word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en lugversorging. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Skoon wit linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is 'n kombuis in die leefarea wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na die sitarea met 'n dubbelslaapbank en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is streng verbode binne die eenhede. Geen troeteldiere word op die perseel of binne die eenhede toegelaat nie; spesiale reëlings kan egter vooraf met die gasheer getref word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woonstel het 2 slaapkamers met privaat badkamers en 'n stort. Beddens kan 2 koninggrootte-beddens of 4 enkelbeddens wees. Dit het ook 'n groot leefarea. Dit het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond, lugbraaier en ketel. Die woonstel het ook 'n privaat braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Rook is streng verbode binne die eenhede. Geen troeteldiere word op die perseel of binne die eenhede toegelaat nie; spesiale reëlings kan egter vooraf met die gasheer getref word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
40 Cronin Road, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang