+112
Selfsorg in Hadison Park

Cronin Luxury Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Rod C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Best value for money ever, anywhere. Book now! I am 78 years old, and not a travel expert, but after having left Cape Town at 08:30, I was late in arriving due to a one-hour lunch break, the horrendous potholes 200 km outside Kimberley, and slow-moving trucks. Wimpie, the owner of Cronin, called me at regular intervals to ask how I was doing and to guide me in. When I arrived at around 9:25 pm, his son was standing in the road waiting for me. The room, bathroom, security, etc. was better than described in the bio. Little things, like Jeyes Bloo in the cistern and luxurious dark grey towels, were really unexpected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Sien sterre. Puik verblyf. Gasheer baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wimpie
Cronin Luxury Accommodation
Baie dankie

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan Louis R
1 nag
4.8
Feb 2026

Maklik. Stresvry. Ons het dit baie nodig gehad. Ons het lekker gebly by Cronin Luxury Accommodation en ons kan dit ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wimpie
Cronin Luxury Accommodation
Thank you, Jan Louis Raath. Appreciated your feedback.

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Netjies. Skoon. Veilig. Ideaal vir oornag. Ideaal vir oorbag verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andrie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Sal definitief die plek aanbeveel. Ons was baie gelukkig gewees, gasheer was vreeslik hulpvol en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wimpie
Cronin Luxury Accommodation
Baie dankie

Elizma O
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Sal aanbeveel. Baie skoon en netjies met vars melk en beskuit! En WiFi. Heerlike ruim badkamer. Kon net nie DStv uitpluis nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Henriette V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Ons het baie lekker gebly! Baie gerieflik gewees, daar was als wat nodig was. Geskikte verblyf met klein kinders ook by. Die aircon het vir seker gehelp vir die hitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wimpie
Cronin Luxury Accommodation
Baie dankie

Mirieck G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Very nice! It was very nice. I would truly use this accommodation again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wimpie
Cronin Luxury Accommodation
Baie dankie.

Nicolene H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Heerlik gebly! Heerlik gebly, baie netjies, skoon en mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wimpie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)
Bespreek

40 Cronin Road, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cd9d93770691eee4265139a5090ac65d6c2e6e8f3576e596cbaa56157b0ebfcc187730f5b61fc6a4465392f0b7d9e5bf7f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 40 Cronin Road Hadison Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.753737634221 24.745577970667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang