Crowned Crane View

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Chris M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Netjies, gerieflik, goed ingerig en naby alles in die dorp. Baie lekker gebly - baie impressed gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanja C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Die huis is fantasties, daar is aan alles gedink! Die uitsig is soos 'n sprokiewereld. Baie lekker gebly! Die huis is fantasties, daar is aan alles gedink! Die uitsig is soos 'n sprokiewereld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Great place to stay. Home away from home. A beautiful house with a great view. Well-equipped kitchen and nicely furnished. Ideal place to stay for birdwatching in the Wakkerstroom area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dit was tasmagoorie lekker. Ja, dit was vreeslik lekker. Die plekkie is baie mooi en netjies en eenkant soos ons dit verkies. 'n Plekkie uit die boonste rakke. Die mense in die dorpie is baie vriendelik. Sal weer gaan en op dieselfde plekkie bly en my kinders saamvat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker ontspan en asem geskep. Baie mooi en netjies. Het lekker ontspan en voel soos huis weg van huis af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannah B
1 nag
5.0
Sep 2025

Just lovely. What a beautiful pet friendly place. Definitely the biggest garden we have ever enjoyed on a stopover. Lovely walks and views, and we loved the glass room!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Food for your soul. Just one word fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi C
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Die beste huis vir 'n wonderlike wegbreek! Vanuit die staanspoor was ons baie beïndruk met die ruimte, toerusting en gemak van Crowned Crane View. Wens ons kon langer bly en nie net oornag nie! 'n Lieflike, goed toegeruste huis ideaal vir 'n heerlike familie- of vriende wegbreek. Ons kom beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian A
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Amazing. Amazing. Very nice place. Got everything one needs. Outstanding 10/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie aangename verblyf. Baie aangenaam verras deur die lieflike huis met fantastiese uitsig. Die huis is baie keurig versier en het alles wat mens nodig het om sommer lank daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Emma Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 202

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Hoek Street, Wakkerstroom, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c5dba658ba0e01830cc34e81de551b2e1d3d4f80b20e0319414e76de822976c2db21a712e4eb74aba5ad86b785ab76ddd9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 10 mense 94 5 1 5 64 Hoek Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.355641085762 30.136299508896
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang