+36
Selfsorg in Wakkerstroom

Crowned Crane View

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Hannelie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Gerieflike verblyf. Goedtoegeruste eenheid. Gerieflike verblyf in netjiese en goedtoegeruste eenheid met mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vf Plus Mpumalanga M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Rustige nagrus, skoon en netjies. Baie goeie, netjiese verblyf. Die eiendom was skoon en baie cosy gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlik, rustig en baie gemaklik. Regtig 'n plek wat kos is vir jou siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Net perfek. 20/10 verblyf. Dit is perfek in alle opsigte. Sal dit aan enige iemand voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Gesellige en gerieflike verblyf in goed toegeruste huis. Ons het weereens baie lekker gebly in 'n baie goed toegeruste, gesellige en gerieflike huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Aangename en gerieflike verblyf in baie goed toegeruste eenheid. Aangename en gerieflike verblyf in baie goed toegeruste eenheid. Wonderike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Great cottage and the ultimate break to relax. Very relaxing and a beautiful cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linet H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Lieflike uitsig oor die vlei en die berge. Lieflike uitsig oor die vlei en die berge - 'n goed toegeruste, ruime huis met 'n heerlike stoep.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle W
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Awesome. Wow wow wow, hierdie was awesome gewees en die sonsondergang, asemrowend! Ons gaan definitief weer hier bespreek en die pragtige dorpie en omgewing verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Emma Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 236

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek

64 Hoek Street, Wakkerstroom, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c5dba658ba0e01830cc34e81de551b2e1d3d4f80b20e0319414e76de822976c2db21a712e4eb74aba5ad86b785ab76ddd9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 10 mense 110 5 1 5 64 Hoek Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.355641085762 30.136299508896
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang