Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crow’s Nest

Selfsorg
@51a
Vanaf
Vanaf R1 300
per eenheid
Beskrywing

Die splinternuwe woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Skoon linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n etenstafel met stoele wat op sy beurt lei na 'n lieflike sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek en ingeboude braaigeriewe. Dit is die perfekte plek om te ontspan. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat al ons eenhede selfsorgverblyf bied, daarom voorsien ons slegs 'n beginpakket van toiletpapier (een rol per badkamer), 'n klein hoeveelheid opwasmiddel en/of twee skottelgoedwassertablette en twee vullissakke. Gaste moet hul eie voorraad (insluitend hout) by die Paternoster Xpress aan die linkerkant soos wat mens by die dorpie inkom, koop.
Die eenhede ontvang geen skoonmaakdiens nie. Kontak asb. die Stay in Paternoster-kantoor indien 'n skoonmaker tydens die verblyf benodig word. Dit sal 'n aparte reëling wees en skoonmakers kan direk in kontant betaal word.
Tydens 'n langer verblyftydperk sal linne en handdoeke na 7 dae vervang word. Die huis sal nie 'n skoonmaakdiens ontvang nie, slegs skoon linne word voorsien.
Bring jou eie kos, drinkgoed, strandhanddoeke en hout.
Wees asb. te alle tye respekvol.

Partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie. As jy of jou besoekers wangedra, het die eienaar die reg om jou bespreking te kanselleer en jou te vra om te vertrek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
@51b

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visvangerstraat 51, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA476bbb6d419c801b45e8ee2cf17cffa6610d78e3935809b2ec6d6565c3a030bf93be466b511e7f05db844c2ef657063fa353?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 51 Visvanger Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.808966219566 17.898370906746
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem