+31
Hotel in Cullinan

Cullinan Premier Hotel

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Daleen M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2019

Asemrowend. Wat 'n ondervinding, vanaf vriendelike diens tot kos uit die boonste rakke, die personeel kan nie genoeg vir jou doen nie. As jy daar instap voel dit of jy by familie is. Die kamers is groot, netjies met baie moderne badkamers. Sal beslis weer daar gaan kuier. Baie dankie vir 'n wonderlike naweek en ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2019

‘n Heerlike wegbreeknaweek. ‘n Heerlike wegbreeknaweek met baie te doen in die omgewing. Vriendelike personeel wat ons op die hande gedra het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willize G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2019

Draai tyd terug by Cullinan Premier Hotel. Ek en my man het dit ongelooflik geniet, het tyd teruggedraai vir een aand. Die dekor van die hotel is puik, het ook bespreking gemaak vir aandete onder in die kelder, hierdie is verseker 'n moet doen. Was ook beïndruk met ons kelner, Brian. Goeie diens ontvang vanaf inklok tot uitklok, dankie vir die lekker gesels Driekie! Hotelkamer was nie pynlik skoon nie, maar niks wat erg uitstaan nie. Verkies net dat beddegoed lekker vars ruik. Sal vir seker weer gaan kuier by die hotel!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2019

Eksentriek. Sou dalk ontbyt ingesluit het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Hannes B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2019

Hartelike ontvangs. Alles was soos verwag, behalwe die badkamervloer wat heeltyd nat gebly het en geluide van buite wat steurend was, soos bv. ander kamers se lugreëling, ens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lianie E
Kort verblyf
4.6
Mrt 2018

Heerlike atmosfeer met vriendelike personeel. Die Hotel is pragtig met die vriendelikste personeel. Die netheid van die hotel aan die buitekant kan na gekyk word. By die deur waar mens agter parkeer, is die trappies stukkend en dis moeilik om in te kom. Die asblik is ook weke laas uitgegooi en dit skep nie 'n baie netjiese "vibe" nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2018

Baie histories, net soos ons dit wou gehad het. Dit is 'n baie historiese hotel en ons het lekker gekuier, sal net aanbeveel dat hulle ordentlike koffie in die kamers sit. Ons was ook vir 'n spa-behandeling wat ook puik was. Alhoewel ons nie in die aanvanklike kamer was wat ons wou gehad het nie was dit nogsteeds puik. Hoop net dat die modern nie die oudtydse nostalgie sal oorneem nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thinus H
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2018

Heel aangename verblyf. Great location, goeie waarde vir geld. Kamer gemaklik en netjies. Ongelukkig het aircon nie gewerk en die kamer wat redelik naby winkelsentrum se kant, dus nie te stil nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Johan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2018

Was bevredigend. Personeel vriendelik en hulpvaardig. Parkering in die pad is bietjie van 'n problem, daar is wel sekuriteit gedurende die aand. Die mure is dun en mens hoor die ander kamer se televisie. Die hotel is sentraal en mens kan stap na die meeste winkeltjies en restaurante.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Loreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Hotel Street, Cullinan, 1000, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjYjI5YmJlLWQ3ZTYtNDZjZS1iODdjLThiNmUzYzZkNjI5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 1 Hotel Street Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.672997 28.519616
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang