+31
Hotel in Cullinan

Cullinan Premier Hotel

  • Slaapplek vir 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Hotel Street, Cullinan, 1000, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Die Cullinan Premier Hotel is 'n geskiedkundige baken wat in die bekoorlike dorpie Cullinan, net 30 km van Pretoria af geleë is.

Die hotel bied verblyf in 16 luukse en suite-kamers wat elkeen individueel versier is in 'n ouwêreldse styl. Al die kamers het lugversorging en TV's met sekere DStv-kanale.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die hotel bied verskeie geriewe waaronder 'n spa, 'n ten volle gelisensieerde restaurant en kroeg, 'n privaat sitarea, 'n buitenste dekarea, 'n funksielokaal en 'n wynkelder. Die spa-diens kan ook na jou hotelkamer kom en is dus ideaal vir paartjies.

Die hotel is stapafstand van antiekwinkels, restaurante en die bekende Cullinan Diamantmyn af.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Restaurant op die perseel

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Loreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 1 Hotel Street, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Cullinan Premier Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Hotel Street, Cullinan, 1000, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjYjI5YmJlLWQ3ZTYtNDZjZS1iODdjLThiNmUzYzZkNjI5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 1 Hotel Street Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.672997 28.519616
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang