Hinda Mountain Lodge
15 gaste
4 slaapkamers
11 beddens
4 badkamers
- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 4080, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Hinda Mountain Lodge is 'n privaat selfsorglodge in die Cyferfontein-kamp van Mabalingwe en is ideaal vir 'n gesin met kinders.
Dié lodge bied slaapplek aan 15 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelslaapbanke en 'n en suite-stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n dubbelbed en enkelbed in die vierde slaapkamer. Hierdie 2 kamers het ook en suite-badkamers met storte. Daar is nog 'n area met 'n enkelbed en 5 beddens vir kinders. Daar is 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser, ysmasjien en wasmasjien toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n slim-TV met DStv-stroomdienste.
Die area lei na die dek met 'n swembad. Die buitelug-area het ook 'n boma en 'n ingeboude braai-area. Die oord het 'n verskeidenheid geriewe en aktiwiteite, insluitend wildritte, wildkyk, perde, koue en verhitte swembaddens en buite- en binnespa-opsies.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelslaapbank
5 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Lynette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 25
Resensies 357
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 4080, Limpopo
- Gaste dink Hinda Mountain Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 4080, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang