5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 66 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
D12 Salamander is 'n pragtige selfsorgeenheid in 'n woonstelgebou wat sentraal geleë is naby Bronze-strand in Umhlanga. Die groot oopplan-uitleg bied goeie lig en ruimte met al die nodige geriewe vir besoekers.
Die woonstel is op die eerste verdieping, bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gebruik die tweede badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die toegeboude stoeparea het 'n enkelbed. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die hoofleefarea het lugversorging en 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n kombuis-, eet- en leefarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n eetarea met 'n tafel met sitplek vir 6 waar gaste maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met die volledige DStv-pakket.
Die kompleks het 'n toesluitmotorhuis vir veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad sowel as 'n speelarea vir kinders wat naby die swembadarea is. Die gebou het 24 uur-sekuriteit en is naby die strand, winkel en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Thanusha Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 113
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 66 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink D12 Salamander het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
66 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang