+31
Selfsorg in Umhlanga

D2 Sea Lodge

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

3 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 28 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

D2 Sea Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-woonstel in 'n kompleks in Umhlanga. Die kompleks is gerieflik naby Umhlanga se hoofstrand en 'n rits restaurante geleë.

Die woonstel het lugversorging en is geskik vir tot 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 3 badkamers en bad-en stortgeriewe is beskikbaar.

Die kombuis is vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. Die woonstel het 'n eetarea en 'n sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die woonstel het 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike buiteswembad en braaigeriewe.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Karyn Geverifieer

Eiendomme 33

Resensies 178

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 28 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink D2 Sea Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

28 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe90801c9ccfb8c3f6324a283da5c81e01cf5d6b4ee46f8217ae65a30f11844167126b46cbc3232bc4d7261cd76e13640c6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 28 Lagoon Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7217872 31.0881241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang