+16
Selfsorg in Somerstrand

D4S Accommodation

4 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

16% AF!
Spesiale Aanbod
Bly 6 nagte en betaal slegs vir 5. Geldig vir verblyf vanaf 31 Mrt 2026 tot 6 Apr 2026.
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 10th Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

D4S Accommodation is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks in Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth). Dié kompleks is net 250 m vanaf die strand en 6,5 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe.

Dié woonstel is op die derde verdieping wat slegs per trappe bereik word en het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders ('n derde klein kindjie kan saamkom indien nodig). Dit beskik oor 1 slaapkamers en 1 badkamer. Die kamer het ’n koninggrootte-bed en ’n slaapbank wat in ’n driekwartbed omskep kan word. Die badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Die leefarea het ’n dubbelslaapbank en ’n TV met sekere DStv-kanale.

Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n yskas, mikrogolf, broodrooster, ketel, stoof, oond, eetgerei en breekware. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Die kompleks is naby verskeie winkels en restaurante.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 5 10th Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink D4S Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
16 % AF
R 850 R 709
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R850
16 % AF
R 850 R 709
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R850
16 % AF
R 850 R 709
per nag (plek vir 4)
Bespreek

5 10th Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e63cd37a8512aaaf9b251d3e97a559254e96229bbdad01872c9995426212e6c40fc11e8b57a60a4491cd8b5e0bae23e1e2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R708 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 5 10th Avenue Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.987904290985 25.670748338623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang