Da Gama Weg 100 Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 100 Da Gama Road, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
De Gama Weg 100 Kothuis is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met sonpanele, stapafstand van die strand van Jeffreysbaai.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens vir kinders. Hierdie 2 slaapkamers deel die gebruik van 'n gastebadkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en konveksie-oond. Die woonstel is toegerus met eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis strek tot by die sitkamer, ingerig met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste.
Die patio bied buitesitplek met 'n ingeboude braai, perfek om gesinstyd deur te bring. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 100 Da Gama Road, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Da Gama Weg 100 Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 100 Da Gama Road, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang