Dagroeper
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Buccaneer Way, Mtwalume, 0850, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Dagroeper is 'n bekoorlike huis in Mtwalume en bied ruim, gerieflike selfsorgverblyf binne stapafstand van die strand. Dit is 'n ideale opsie vir familie en vriende wat vakansieverblyf soek.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 gedeelde badkamers het óf 'n bad óf 'n stort.
Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en gemaklike rusbanke. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar.
Die huis maak op 'n patio met sitplek en 'n buitebraai oop. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n hek is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 11 Buccaneer Way, Mtwalume, 0850, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Buccaneer Way, Mtwalume, 0850, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang