Dakota Farmstyle Bungalow
3 gaste
1 slaapkamer
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - D2865, Farm Dakota 424, Otavi, Otjozondjupa Sien kaart
Beskrywing
Dakota Farmstyle Bungalow is 'n privaat selfsorgbungalow op die eienaar se plaas buite Otavi, Namibië. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek in die natuur.
Dié oopplan-ateljeewoonstel bied slaapplek aan 3 gaste. Dit het 2 enkelbeddens en is groot genoeg vir 'n ekstra kinderbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die bungalow het 'n onderdakstoep wat reg rondom die eenheid strek met 'n etenstafel.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en braaigeriewe. Hierdie verblyf is 29 km buite Otavi, waar gaste plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante kan vind.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- D2865, Farm Dakota 424, Otavi, Otjozondjupa
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
D2865, Farm Dakota 424, Otavi, Otjozondjupa
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang