Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Otjozondjupa

4.2 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Otjozondjupa van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Otjozondjupa besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Otjozondjupa.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Otjozondjupa akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Otjozondjupa Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Otjozondjupa Akkommodasie

23 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Okahandja, Otjozondjupa

African Dreams Guesthouse is in Okahandja, Namibië langs die Okakangorivier met sy pragtige kameeldoringbome geleë. Okahandja is net 70 km noord vanaf Windhoek en 'n gewilde oornagplek vir gaste wat na Swakopmund...

Vanaf
R1 194
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Otjozondjupa

Gabus Game Ranch nooi gaste uit na 'n oase met 'n groen tuin, 'n sprankelende swembad, en 'n koel lapa naby Otai in Namibië. Dié lodge bied 'n verfrissende afsaalplek vir moeë reisigers op 'n 6000 hektaar plaas. ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Otjozondjupa

Farm Waldau is 40 km buite Okahandja langs die B2 in die rigting van Swakopmund geleë. Hierdie dorp is 70 km noord van Windhoek. Verblyf word gebied in 5 unieke kamers in die plaashuis. Elke kamer het lugversorgin...

Vanaf
R260
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Otjozondjupa

Zum Potjie Restcamp bied B&B, gedeelde selfsorg of kamp aan gaste en is 10 km vanaf Otavi, in die Otjozondjupa-streek van Namibië. Verblyf by Zum Potjie Restcamp beskik oor 2 kampeerterreine en 5 bungalows. Elke b...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Otjiwarongo, Otjozondjupa

Kamaku Guesthouse is in Otjiwarongo, 'n dorp in die Otjozondjupa-streek in Namibië. Dié pragtige gastehuis bied 'n ideale wegbreek van die alledaagse gejaag. Daar is 5 gastesuites met slaapplek vir 2 volwassenes ...

Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Hotel in Otjiwarongo, Otjozondjupa

Casa Forno Country Hotel is in Otjiwarongo geleë. Dit bestaan uit 3 woonhuise wat omskep is in 'n restaurant, hotel en konferensiesentrum. Die dekor is modern dog elegant en bevat elemente van die tradisionele Kaap...

Vanaf
R1 830
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Otjozondjupa

Ohange Namibia Lodge is 'n lieflike toevlugsoord oos van Etosha in die hartjie van die Otavi-bergreeks. Die lodge staan in die skadu van maroela- en tambotibome en bied 'n uitsig oor die rustige, asemrowende landska...

Vanaf
R296
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Otjozondjupa

Ombo Rest Camp is sowat 12 km noord van Okahandja op die Hochfeldpad geleë. Dié unieke omgewing huisves 'n verskeidenheid dier- en voëlspesies wat vanaf die watergat waargeneem kan word met 'n pragtige sonsonderg...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Hotel in Otjiwarongo, Otjozondjupa

C'est Si Bon Hotel is in Otjiwarongo wat in 'n Afrika-styl versier is. Dit is net 'n entjie van die middestad af en is die perfekte oornagstop vir diegene wat op pad is na Etosha Nasionale Park en die besienswaardig...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Otjozondjupa

The Farmhouse is 'n lieflike selfsorghuis in die Otjozondjupa-streek in Namibië. Dis die ideale bestemming vir diegene wat vanaf en na die Erindi Privaat Natuurreservaat reis. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor ...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za