+46

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Taryne C
1 nag
5.0
Jan 2026

We had the best stay. Absolutely amazing. Our stay at Damhuis was nothing short of exceptional. The house is extremely well equipped, spacious, and impeccably neat, making it a true home away from home. Everything we needed was thoughtfully provided, which made the stay effortless and comfortable. The host was incredibly warm, friendly, and welcoming from the moment we arrived. His hospitality truly added a personal touch and made us feel right at home. The fishing spot was great and provided a relaxing escape, but the real highlight was being surrounded by wildlife. Seeing zebra, springbok, blou wildebeest, and eland roaming freely around the property was an unforgettable experience and the perfect cherry on top. A peaceful, well-kept retreat with great amenities, wonderful hosting, and breathtaking natural surroundings. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lendl P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Lovely weekend at the Dam House. Great place, better than the pictures suggest, good fishing, easy and friendly host. I will return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mario
Damhuis @ Vaaldam
Thank you. You are welcome back any time.

Jp V
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Natuur, koue bier en 'n vistok in die water. Niks beter. Eerstens, dit is net so mooi, so lekker om in die natuur te wees. Mense gee om en is gereed om te help. Die huis is perfek en het alles wat jy nodig het. Bederf jouself, en geniet 'n lekker wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kera C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

So much more than expected. We had a fantastic time at the Damhuis. It is so spacious and there is everything you need, and then some. The dam that surrounds you is beautiful, lush large lawns, zebras and some animals. The hosts were amazing and available for anything we needed. We will definitely be going again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Ons het baie lekker gekuier. Die huis is pragtig en die binnehuis swembad, wow! Die huis is baie mooi en so ruim. Almal kon lekker kuier en alles is so gemaklik en prakties. Die kamers is pragtig en buite is dit so mooi met die bokkies en zebras met die dam wat 'n bonus is! Ons het die binnehuis swembad so geniet, al het die wind 'n bietjie gewaai. Al in al, wow!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2025

Wonderlike ervaring. Wonderlike verblyf. Skoon, almal het mooi gepas en ons kon al die vertrekke gebruik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selma M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Onvergeetlike naweek, sal beslis weer so maak. Ons sal Damhuis 100% aanbeveel vir 'n lekker wegbreuk. Die huis voldoen aan alles wat ons nodig gehad het en nog meer. Lekker spasie in en om die huis. Die huis is lekker privaat en het 'n baie mooi natuurskoon reg rondom die huis. Mario se kommunikasie was uitstekend, van bespreking tot na ons verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ij B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Baie nice. Baie aangename en hulpvaardige gasheer. Huis en erf is baie netjies en skoon met 'n pragtige uitsig. Lekker plek om net te ontspan en rus en vrede te hê. Beveel dit beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zander S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Heerlike blyplek vir 'n gesin en vriende. Ons het heerlik by die Damhuis gebly. Die huis het wonderlike geriewe, is skoon en perfek vir 'n naweekwegbreek as mens in Gauteng woon. Die kommunikasie van die eienaar was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mario
Damhuis @ Vaaldam
Ek is so bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Angeline W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Awesome! Baie dankie vir ongelooflike lekker naweek, lekker geswem en gekuier sal vir seker weer kom. Alles was netjies en so gerieflik, mens pak letterlik net klere en kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mario
Damhuis @ Vaaldam
Baie dankie. Julle is enige tyd weer welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mario Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 3 990
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 990
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 990
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Plot 79 Weltina, Oranjeville, 1995, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94375bfd176375df7ae599c847012d0face511839c2a8f7308b8b1ebfee283e42eb590a9fd9528b6a6470a5a948a52e08ea7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 990 per nag (plek vir 12) 16 5 1 5 Plot 79 Weltina Oranjeville 1995 Vrystaat 021 201 8901 10:00-19:00 14:00 -26.993723076577 28.159666810918
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang