Daneswold
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Daneswold Cottage
- Selfsorg
Huisreëls
Rook in die kothuis is verbode.
Geen vuurmaakhout wat van enige plek buite Hogsback kom word toegelaat nie.
'n Krat hout word voorsien en gaste kan navraag doen vir meer teen 'n ekstra koste per krat.
Let asb. dat daar 'n troeteldierfooi van R200 gehef word vir 1 tot 2 troeteldiere en R400 vir 3 tot 4 troeteldiere.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R345, Holly Lane, Farm 4, portion 27, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang