Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Daneswold Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R345, Holly-laan, Plaas 4, Erfdeel 27, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Daneswold Cottage is aan die bopunt van die idilliese bergdorpie Hogsback. Die plaas se naam is Daneswold en dit spog met 'n uitsig oor die vallei, berge en woud. Dit is waarlik 'n rustige stukkie grond waar tyd stilstaan.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens wat ook in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n bad en stort en daar is 'n aparte wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Gaste kan maaltye by die etenstafel met 4 stoele nuttig. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is 'n ononderbroke kragtoevoerstelsel vir die WiFi.

Die stoep het sitplek en 'n ingeboude braai-area. Dit spog met 'n pragtige uitsig en gaste kan selfs die beeste sien wei in die grasvelde rondom die huis. Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Daneswold Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annari Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • R345, Holly-laan, Plaas 4, Erfdeel 27, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Gaste dink Daneswold Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R345, Holly-laan, Plaas 4, Erfdeel 27, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b6497184a9c720282054173b687e9e804fac41003befa13ff6aa5e93447480e617abef73fd31dcf0198eb673f370c3dbbf7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 R345, Holly Lane Farm 4, portion 27 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.577047937987 26.910928248163
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem