Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Danie’s Self-catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina-rylaan, Fleur Park, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 995 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Danie’s Self-catering is 'n selfsorgvakansiehuis wat langs die strand geleë is, en met 'n manjifieke uitsig oor die Valsbaai-oseaan en op die Hottentots-Hollandberge spog. Dit is in die hartjie van Gordonsbaai, wat dit die ideale kuswegbreek vir vriende of gesinne maak.

Dié huis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus is, en daar is ook 'n etenstafel. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Dié area het ook 'n enkelbed en 'n binnebraai. Die leefarea se skuifdeure lei na 'n stoep waar gaste kan ontspan en die uitsig kan bewonder. Die huis is net 'n hanetreetjie vanaf die water.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Noelene Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Marina-rylaan, Fleur Park, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 995
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 995
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina-rylaan, Fleur Park, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34e1adb09bf065b62234f8ecb4b893cebb4803dd9f81c4a3e2857e3632bac2ca7dded8a7605af3ad69315621e4d1badf7ba4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 995 per nag (plek vir 5) Marina Drive Fleur Park 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.152125 18.859964
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem