+40
Selfsorg in Roodepoort North

Danrit Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 64 Sir George Grey Street, Horizon, Roodepoort, 1678, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Danrit Guesthouse bied gerieflike verblyf in 3 gastekamers, elk met hul eie ingang. Dit is op dieselfde perseel as die eienaars se huis en is in Roodepoort naby winkelsentrums en malls. Die verblyf maak van sonkrag gebruik en word nie deur beurtkrag gebruik nie.

Die London- en Africa-eenhede beskik elk oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die Amsterdam-eenheid beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 2 driekwartbeddens wat teen mekaar geskuif is, maar dit kan ook apart staan. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie in elke eenheid is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe in elke kamer sluit 'n TV met Netflix en gratis WiFi in.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jacqueline S
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies, skoon en baie behulpsame eienaars. Eienaars was vreeslik vriendelik en behulpsaam. Alles was skoon en netjies. Ons het verskriklik lekker geb...
Sien meer
Nov 2025
S B
Gesin met tieners
5.0
Rustige, skoon omgewing. Kan met liefde aanbeveel. Baie lekker gebly en is baie behulpsaam.
Okt 2025
Thuto M
Saam met lewensmaat
5.0
Top notch. It was amazing definitely coming back soon!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Hannelie W
5.0
Beslis waarde vir geld. Absoluut, diens, netheid, veiligheid, waarde vir geld, alles het vir 'n gerieflike verblyf gesorg.
Mei 2025
Yolanda B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Baie netjies, met heerlike warm water.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 64 Sir George Grey Street, Horizon, Roodepoort, 1678, Gauteng
  • Gaste dink Danrit Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

64 Sir George Grey Street, Horizon, Roodepoort, 1678, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b02766d347df497b0a0218cbd0e8d9f0a33224060d27e2e20fbe70bfac93fdc853c2be6838b3a8b2605441f9ce59abaded0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 64 Sir George Grey Street Horizon 1678 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.1547512 27.8778673

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang