4 gaste
1 slaapkamer
3 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 78 Danville Avenue, Durban North, 4001, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Danville Forest Villa bied 'n gerieflike, knus selfsorgverblyf op dieselfde perseel as waar die eienaar in Durban-Noord woon. Dit is ideaal vir gesinne, vriende en sakereisigers en is naby die strande en stapafstand vanaf winkels en restaurante geleë.
Die bekoorlike oopplan-ateljeewoonstel bied slaapplek aan 3 volwassenes en 1 baba en het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelslaapbank en 'n bababedjie. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, induksieplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n etenstafel met stoele.
Die stapeldeure lei na die tuin en nooi die branders se gedruis na binne. Die pragtige, gemeenskaplike tuin het 'n swembad en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
1 x Kinderbedjie
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sally Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 78 Danville Avenue, Durban North, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Danville Forest Villa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
78 Danville Avenue, Durban North, 4001, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang