Dargle Camping & Caravan Site
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Sunset Vista Tent-staanplek (5x5m)
- Rates displayed are on a camping basis, and guests must bring their own equipment.
- Green goddess Tent stand (5x8m)
- Rates displayed are on a camping basis, and guests must bring their own equipment.
- Fairy Fern Tent-staanplek (6x6m)
- Rates displayed are on a camping basis, and guests must bring their own equipment.
- Forest Scene Karavaan-staanplek (10x9m)
- Rates displayed are on a camping basis, and guests must bring their own equipment.
- Sleepy View Karavaan-staanplek (10x9m)
- Rates displayed are on a camping basis, and guests must bring their own equipment.
Huisreëls
Geen harde geraas of musiek word toegelaat nie.
Troeteldiere met goeie maniere word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël word. Eienaars moet hul troeteldiere se gemors optel.
Maak asb. slegs in aangewese vuurmaakplekke vuur.
Moenie sigaretstompies of rommel strooi nie.
Die kampeerterrein gebruik sonkrag, so geen haardroërs of toestelle met elemente (bv. ketels) word toegelaat nie.
Die toilette het 'n septiese tenk, so slegs toiletpapier mag afgespoel word.
Bestuur behou die reg voor om kampeerders te vra om die perseel te verlaat indien hulle nie aan hierdie reëls voldoen nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Tanglewood, Impendle Road, Daegle, 3265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang