+23

Dave's Dream

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Westbourne Road, Kenton-on-Sea, 2161, Oos-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dave's Dream is 'n bekoorlike kothuis in die kusdorpie Kenton-on-Sea. Dit is perfek vir paartjies, klein gesinne of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek aangesien dit slaapplek bied aan 4 gaste.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV. Gaste kan op die dek met gemaklike sitplek en 'n Weber die uitsigte oor Kenton se riviermond bewonder.

Die eenheid is naby die strand en is ideaal vir gaste om te ontspan, te sonbaai en die omgewing van Kenton-on-Sea te geniet. Gaste kan die area se natuurskoon verken, aan plaaslike kookkuns smul, of saam met hul geliefdes ontspan.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Stephanie S
Saam met lewensmaat
5.0
‘n Onvergeetlike lekker ervaring. Pragtige plekkie vir kleiner families. Vreeslik netjies, skoon en modern met ongelooflike see uitsig. Sal definitief...
Sien meer
Apr 2025
John W
Gesin met klein kinders
5.0
No better place to stay in Kenton-on-Sea. Location, location, location! There is no better place to stay than here in Kenton. Right on ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Eduard F
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflik lekker! Fantastiese verblyf! Top klas ligging in Kenton, perfek vir gesin. Baie mooi geriewe en 'n besonderse uitsig!
Mrt 2024
Lisa C
Saam met lewensmaat
4.8
Gerieflik, stylvol met mooi uitsig. Die weer was sleg, maar die blyplek was wonderlik, gerieflik, stylvol met mooi uitsig.
Okt 2025
Amanda H
Gesin met tieners
4.6
Relaxed beach vibes! We had a fabulous time in Kenton, and the location of the cottage is amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Deborah Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 10 Westbourne Road, Kenton-on-Sea, 2161, Oos-Kaap
  • Gaste dink Dave's Dream het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Westbourne Road, Kenton-on-Sea, 2161, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10b198d2afa94194fb0417a7817fff44e9eac526acc9153a57a9fb2b1066c2f02537820648d48d588ddcf8dc6d935f106bf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 10 Westbourne Road Kenton-on-Sea 2161 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.6904426 26.6677133

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang