- Slaapplek vir 8 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - 39 Effingham Parade, South Coast, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Days At Sea Beach Lodge bied 5-ster-verblyf in 'n paradys. Dit is in 'n welige tropiese tuin op die wit strande van Trafalgar in Kwazulu-Natal geleë. Dié kusdorpie lê 150 km suid van Durban aan die Suidkus van Kwazulu-Natal. Trafalgar-strand word beskerm deur haainette en bied lekker branders vir branderplankryers. Dit is die ideale bestemming vir avontuur-reisigers en gesinne.
Daar is 4 suites. Die suites het elkeen 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n leefarea. Elke eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, lugversorging en 'n yskassie. Daar is 'n privaat dek buite waar gaste die asemrowende see-uitsigte kan geniet.
Days At Sea Beach Lodge beskik oor 'n wynkelder, 'n swembad en parkeerplek op die perseel. Toegang tot 'n privaat strand is ook beskikbaar.
Daar is baie doendinge soos gholf, skubaduik, tennis, dolfyn- en walviskyk, diepsee-hengel, fietsry en staproetes wat deur ons bestuurder gereël kan word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Adelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 39 Effingham Parade, South Coast, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Days At Sea Beach Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
39 Effingham Parade, South Coast, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang