De Akker Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Sonja P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Voel baie tuis, lieflik skoon en rustige gastehuis. Beslis 'n aanbeveling. Baie rustige en veilige blyplek. Vriendelike personeel. Heerlikste ontbyt ook gekry. Sal vir seker weer hier kom oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik gerus. Gerieflike verblyf. Baie stil en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik oorgebly. Lekker gemaklike bed. Kamer het alles wat nodig was vir gerief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie G
1 nag
5.0
Sep 2025

Oase in die Noorde. Heerlik gebly en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
1 nag
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gebly. Baie mooi, netjies en skoon. Sal De Akker Gastehuis hoogs aanbeveel. Die badkamer was besonders mooi met 'n groot moderne stort en bad. Het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Este
De Akker Gastehuis
Dankie vir jou resensie, Louise! Ons hoop om jou en jou familie gou weer te sien!

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Este Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 660
R 1 660 R 1 494
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 660
R 1 660 R 1 494
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 660
R 1 660 R 1 494
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Louis Botha Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cc328ef202b01cba9b7b2291ddf512a75e3df453281147d6495765cf6caa7cf0d010e7587586b142633dc305f1bbf7fc788?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 660 nouVanaf R1 494 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 26 Louis Botha Street Louis Trichardt 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.031025500216 29.913249024537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang