Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (21)
B&Bs (3)
Wildsplase (4)
Hotelle (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Louis Trichardt

3.8 / 5  
volgens 49 resensies
Lees regte resensies van Louis Trichardt van 49 geverifieerde gaste.
Indien jy Louis Trichardt besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Louis Trichardt.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Louis Trichardt akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Louis Trichardt Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Louis Trichardt Akkommodasie

21 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Louis Trichardt

Rose & Ivy Guest House is aan die buitewyke van Louis Trichardt geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat saam oor die grens of na die Noordelike Krugerwildtuin reis. Die kothuise is in...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Louis Trichardt

Red Roof Gastehuis is in Louis Trichardt, aan die voet van die Soutpansberge in Limpopo geleë. Red Roof Gastehuis bied verblyf in 6 tipes slaapkamers. Al dié slaapkamers is smaakvol ingerig en gemeubileer, en het...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Louis Trichardt

Northgate Lodge is 6 km buite Louis Trichardt en bied verblyf aan sakereisigers, gesinne of diegene op soek na oornagverblyf. Dis naby die N1 en dorpsgeriewe. Daar is 23 grasdak-chalets. Elke selfsorg-chalet het '...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Louis Trichardt

Wildnut Lodge and Game Farm is slegs 12 km Oos van Louis Trichardt en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende. Die laaste deel van die roete na die perseel word bereik deur 'n grondpad. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R670
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Louis Trichardt

Apricity Inn is op die eienaar se perseel in Louis Trichardt. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede wat per kamer bespreek word en is geskik vir 8 gaste. Apricity Kamer Een en Apricity Kamer Twee kan saam bespreek wo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Louis Trichardt

139 on Munnik Guest House is 'n luukse gastehuis in Louis Trichardt in Limpopo. Dit is aan die voet van die majestueuse Soutpansberg geleë en bied hartlike Suid-Afrikaanse gasvryheid in 'n kalm en vreedsame omgewin...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Louis Trichardt

Protea B&B is in Louis Trichardt in 'n stil en veilige omgewing geleë. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of as 'n oornagplek vir diegene wat oor die grens reis. Die huis word met die eienaars ...

20% af Langtermyn-verblyf!
VanafR275
R220
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Louis Trichardt

Cloudforest Chapel & Camping is in die Zoutpansbergreeks, 10 km vanaf die dorp Louis Trichardt geleë. Kom geniet die unieke ervaring van kampeer in die bos of geniet die luukshede van die selfsorghuise. Die verblyf...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Louis Trichardt

The Beekeeper's Inn is in Louis Trichardt aan die voet van die majestueuse Soutpansberge. Verblyf is beskikbaar in 'n selfsorgwoonstel wat met 'n eklektiese styl en bekoorlike dekor spog. Die ruim woonstel beskik ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Lodge in Louis Trichardt

Forest Hills Lodge B&B is aan die voet van die Zoutpansberg in 'n rustige area. Die lodge is in Louis Trichardt (Makhado) wat ook as die poort tot Afrika bekendstaan. Dit is 120 km noord van Polokwane, 115 km suid v...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Louis Trichardt akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Limpopo blad indien jy na meer Limpopo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]