+9

De Bakke Terrace

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Road, Santos, Mosselbay, 0124, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

De Bakke Terrace is geleë in 'n veilige kompleks in Mosselbaai, 'n bekoorlike kusdorp in die Wes-Kaap. Dit is die ideale wegbreekplek vir 'n gesin of groep wat op soek is na verblyf naby die see.

Die eenheid bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort, en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV, en die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Benita Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • George Road, Santos, Mosselbay, 0124, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Bakke Terrace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Breë slaapkamerdeur
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Road, Santos, Mosselbay, 0124, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38a2de9a9b5364f39c2b52d5ac1798d207171eab37446cd3e143e14e2b67ca286c994671a9284c76d4c8d428fa6f23051abc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 George Road Santos 0124 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.17346802008 22.127944568547

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang