+21

De Blauwvoet

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 30 Albus Drive, Sunset Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Blauwvoet is in Sunset Beach, stapafstand vanaf die kus, geleë. Dit is die perfekte toevlugsoord vir diegene wat op soek is na 'n wegbreek van die stadsgewoel.

Dié gastehuis bied 2 woonstelle wat elk 'n privaat ingang het. Hierdie woonstelle beskik oor volledig toegeruste kombuise, asook sit- en eetareas. Daar is knus beddens, sagte duvets en kraakvars linne. Elke kamer het ook bykomende geriewe, soos koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV en gratis WiFi.

Hierdie ruim verblyf is die ideale omgewing vir ontspanning en het 'n gemeenskaplike swembad, tuin en braai-areas. Gaste kan in die omgewing seilplankry, rustig langs die strand stap of die lewendige area verken, alles is binne maklike bereik vanaf die verblyf. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 30 Albus Drive, Sunset Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Blauwvoet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 30 Albus Drive, Sunset Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc2f4f9c86c673b22e4cabe5ea5dff832648a3c04cb6a759097d7ed59a623281e4e7b910a384b4be51967002aed0fb8cd884?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 30 Albus Drive Sunset Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -33.8479295 18.4903126

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang