+54
Gastehuis in Parys

De Kaapse Rust Guesthouse & Venue

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.2
Diens
2.8
Veiligheid
4.2
Henri P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Gerieflik en gemaklik. Heerlik gebly. Dit was net baie warm en die klein fan'tjie het hard gewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Flip S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2026

Ons het Parys en al die restourante en winkeltjies baie geniet. Toe ons daar aankom, was net die tuinman en ’n skoonmaker daar. Hulle het ons vir lank buite die erf in die kar laat sit. Later kon ek hulle oortuig dat ons daar bespreek het. Hulle maak toe die hek oop en ons ry in, maar toe raak hulle weer weg en los ons in die kar. Ek bel toe die eienaar. Sy beduie my toe na ’n kluis teen ’n buitemuur waar ek die sleutel moes kry. Toe ek die kluis oopmaak, was die verkeerde eenheid se sleutel daar. Sy bel toe die skoonmaker om die eenheid vir ons oop te sluit. Die skoonmaker het net vir ons kom sê dat die kamer oopstaan. Ons moes toe self na die eenheid soek. Ons moes glo ’n alarmknoppie gekry het, maar dit het nooit opgedaag nie. Die kamer se mat was vuil. Die vorige gaste se koeldrankdoppies en lekkergoedpapiere het onder ’n bed gelê. Die ekstra kombers wat die vorige gaste moes gebruik het, het opgefrommel in die kas gelê. Die koffiepoeier was kliphard in die botteltjie. Geen melk in die yskas nie. Geen spieël in die badkamer of kamer, of in die hele eenheid nie. Geen skottelgoedseep nie. Die grasperk was lank en slordig. Die gras was seker twee tot drie weke laas gesny. Dit het regtig onnet gelyk. Ons het ’n sleutel vir die hoofhuis ontvang, want daar is nie ’n stoel of tafel in die kothuis nie. Ons moes dus die eetvertrek in die hoofhuis gebruik. Die skoonmaker het gesê die sleutel sluit die “jail lock” by die kombuisdeur oop en ons moet daar ingaan. Nadat ons dit ’n paar keer probeer het, ontdek ons toe dat die sleutel die veiligheidshek van die voordeur oopsluit. Die skoonmaker en tuinman het vyf minute nadat ons daar aangekom het, afgediens. Ons moes dus alles self uitsukkel. Dis ’n baie mooi huis met baie potensiaal, maar die diens was ’n groot teleurstelling. Ek weet nie of dit was omdat dit die dag voor ’n langnaweek was nie, maar dit was nie goed nie. Verder het ons ook baie sleg geslaap, want groot rotte het die hele nag op die plafon rondgehardloop. Ons gebruik die webtuiste al baie jare, maar hierdie was ons slegste ervaring nog.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Chris H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2026

Disappointed. Not pleasant: There were issues with the TV which had to be resolved via the telephone, which took some time. The room was not properly cleaned between nights. We were disappointed with the rate as the lakkerslaap rate indicates that the rate is bed and breakfast; this is not the case, it is room only.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Judy
De Kaapse Rust Guesthouse & Venue
Dear Chris, As per the complaint listed with the booking platform, we are very disappointed in your negligence, which caused a security and safety issue with throwing our remotes for the gate and alarm in a bush somewhere, causing a loss and security issue to other guests staying over.  We, as Guesthouse establishments, do our utmost best to ensure a luxury stay and prepare the best we can for all situations.  Unfortunately, we cannot control Vodacom Fibre or the local municipality's electricity dips.  My advice to you is that a little bit of understanding for situations completely out of our control and rudeness steals the pleasure of giving excellent service, as rated by most of our other guests (Vodacom Fibre with reference numbers supplied to you). Like most Guesthouses, we work on Smart TV's with Netflix.  We check all TV's before guests' arrival to ensure that it works properly.  If there is a power outage or a fibre issue, we assist guests immediately to get everything online again.  If a guest like yourself lets us know after hours, we assist immediately via the phone - which we have done with your enquiry - no delay, immediate telephonic assistance.  You completely tuned out all settings instead of giving us a quick call to assist in fixing the issue.  As per our records, the complaint was attended to immediately and resolved within 10 minutes. No enquiry or complaint received on our side with regard to the "bed and breakfast" option.  The booking channel has been advised to correct the "bed and breakfast" in November.  Emails regarding this regard refer.  All Guesthouses do the necessary settings on a channel manager that updates to the booking channels, such as the platform you have used. We follow up with the booking channels and make requests for the necessary changes, but after our requests, it is completely in their hands. Please get in touch with the platform, as this is a complaint with them that you need assistance with. As per all our ratings, we received a 5-Star rating on cleanliness.  If you had an issue, we were just a call away, and we have staff on-site from 07h00 to 17h00 daily.  No notes or complaints received during your visit at all. Also note that the information on all channels and units is cleaned daily during weekdays from Mondays to Fridays.  Weekends only by request.  You checked out on a Saturday morning, and the cleaning schedule clearly shows daily cleaning, and my personal inspection list indicates that your unit were infact cleaned daily during your visit. Kindly indicate how you would like to proceed regarding the remote for the alarm system and the gate operation that were never handed in.  You have my contact details to discuss this matter further.

Arina V
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Des 2025

Teleurgesteld oor misverstand oor ontbyt. Akkommodasie was goed.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 100

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R850
10 % AF
R 850 R 765
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R850
10 % AF
R 850 R 765
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R850
10 % AF
R 850 R 765
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Ortleppstraat 4, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d5e56c347bb88075cca718e2f08e361939e58f8c28b6f48dc1d705715372e11f3432007baec249490ac944297083be9ece7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 Ortleppstraat 4 Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.895335 27.464204

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang