+38
Gastehuis in Vanrhynsdorp

De Kamp Gasteplaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Amelia K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Absolute seën. Dit was beter as huis weg van die huis. Die rustigheid van die plaas en 'n lekker kuier vuurtjie, met heerlike roosterkoek van die gasvrou, wat kan mens meer vra. Dankie julle, dit was 'n absolute seën.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
De Kamp Gasteplaas
Liewe julle tweetjies. Baie baie dankie vir julle pragtige woorde. Dit laat 'n mens so klein voel. Ons is spyt julle kon net een aand by ons op die plaas kuier. Ons sien mekaar beslis gou weer by die geel hek. Groete Christo & Lynette

Janika L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Puik, puik & puik. Bitter lekker gebly by Tannie Lynette en Oom Christo. Sal elke jaar ompad ry net om weer by hulle te gaan kuier! Daar is soveel moeite gedoen en alles ruik so lekker en skoon. Ek sou De Kamp Gasteplaas 'n 10 ster gee as ek kon! Doen jouself 'n guns en gaan kuier op De Kamp!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anine E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Asemrowend, salig, perfek. Ons het regtig ons verblyf by De Kamp Gasteplaas baie geniet. Dit was 'n absolute perfekte kuier, wat ons verwagtinge oortref het. Al die klein detail in die eenheid was opvallend! Die stilte en die pragtige omgewing was 'n groot hoogtepunt. Dankie vir ons lekker kuier! Ons kom vir seker weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk D
Kort verblyf
4.8
Mrt 2026

It was a worthwhile, restful and safe experience. Would highly recommend it. It was a lovely stay on a working farm plus minus 12 km out of Vanrhynsdorp. Very safe and the best of farming hospitality. On arrival, I was offered freshly baked bread and was invited for a lamb chop Braai one evening. Beyond expectations!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2026

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Daniël S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik, gasvry en gemaklik! Ja, dit was baie goed ingerig en baie gerieflik en gemaklik! Lynette is baie vriendelik en het ons met elke klein dingetjie uitgehelp! Die plaas is baie mooi en het baie plek vir stap. Hierdie is 'n uitstekende vertrekpunt vir blomme kyk ook - daar is heelwat op die plaas, en mooi blomme in beide Vanrhysdorp en Nieuwoudtville. Ons kom graag weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rus vir die siel. Ons het so lekker gekuier op De Kamp! Dis 'n pragtige plaas met die beste mense - sout van die aarde. Die gasvrou het 'n oog vir detail en het selfs gedink aan die kleiner goedjies om ons tuis te laat voel! 'n Boer seepie as geskenkie, roosterkoek vir die braai, en 'n pragtige boodskappie op die bord! Die boer se skaapvleis is van puik gehalte en netjies verpak. My man is spyt hy het nie meer gekoop nie! Ek sal enige iemand hoogs aanbeveel om by Lynette te kuier op De Kamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderlike gasvryheid, pragtige omgewing, ongelooflike verskeidenheid blomme. Christo en Lynette het ons bederf met vriendelikheid, vars roosterbrood en tuisgemaakte konfyt, en 'n pragtige omgewing. Die verskeidenheid blomme op die plaas was verstommend, en die sterre en inwonende nonnetjies uile het dit spesiaal gemaak. Ons sal weer kom, buite blomtyd ook!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie rustig en mooi daar. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Het lekker gebly, was net bietjie kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelmien L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlike, gerieflike eenheid op 'n mooie plaas en vriendelike gashere. Ons het heerlik gebly. Die eenheid was baie gerieflik en nuut. Die beddegoed was nuut en vars en dit was 'n goeie bed. Die blomme op die plaas was baie besonders mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

De Kamp Farm, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA286b64a2b020ded60290882d0fef45cdc2fb9506961ac8374fb2daa0ebe64a84d82ea3e94f34de1057e8a1754c188d98d650?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 De Kamp Farm Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.547396751211 18.887742686213
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang