De Krantz 6 Estate
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zaaihoek Farm, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
De Krantz 6 Estate, net 8 km vanaf die skilderagtige dorpie Clarens, bied luukse akkommodasie, ideaal vir gesinne en groepe vriende.
Hierdie ruim huis bied slaapplek vir tot 10 gaste in vier slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer 'n dubbelbed, die derde slaapkamer twee enkelbeddens en die vierde slaapkamer vier enkelbeddens. Gaste deel drie badkamers: een met 'n bad en toilet, en twee met storte en toilette. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Sentrale ontbyt-eiland met stoele is ook beskikbaar. Die sitkamer, langs die kombuis, bied gemaklike sitplek, 'n kaggel en gratis WiFi. Die vierde slaapkamer sluit 'n klein sitarea in, perfek vir kinders.
Buite kan gaste op die gemeubileerde patio met 'n ingeboude braai eet terwyl hulle die uitsigte oor die dam en omliggende natuurskoon geniet. Veilige parkering word voorsien en die dam is binne loopafstand vir diegene wat die omgewing wil verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Zaaihoek Farm, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zaaihoek Farm, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang